Title search results
Showing 1 - 20 of 50 items
Sing Ons Nou Van Kersfees
By Petro Ebersohn, Michael D Young. 2014
Kersliedere gee die gees van Kersfees weer soos niks anders kan nie, en Sing ons nou van Kersfees gee lewe…
aan geliefde Kersliedere soos nog nooit tevore nie.Stap in die voetspore van die goeie koning Wenceslas. Ervaar van nuuts af die klokke op Kersdag. Reis saam met 'n soldaat wat sy stem verloor het, wanneer hy deel word van die wonderwerk van Stille Nag. Ervaar al hierdie, en nog meer, in die innige, onderhoudende verhale wat bygedra is deur 'n groep skrywers vanoor die hele V.S.A., wat saamgespan het vir 'n goeie doel.*Die versameling, wat 25 verhaaltjies bevat, een vir elke dag tot en met Kersdag, staan op die punt om 'n nuwe Kerstradisie vir jou en jou gesin te begin!* Alle inkomste uit die verkope van die boek word geskenk aan die nasionale Downsindroomvereniging van die V.S.A.Ek bly by jou
By Edward Hendriks, Adri De Necker. 2017
Pappa en mamma het lank daaroor getwyfel oor of ons op vakansie moet gaan. En nog langer getwyfel oor of…
ons wel na dieselfde kamppeer terrein moet gaan. Al die herinneringe… Maar nou die vreeslike dag amper ‘n jaar terug, wil weer ons lewens kom omhels. Dit tel op waar ons dit die afgelope herfs agtergelaat het. Ek probeer om die lekker dinge in die gees te sien, maar dan begin die kol op my maag weer rond speel. Al die dinge wat ek en my sussie gedoen het. En al die dinge wat on snog moes doen, maar nou nooit sal doen nie.Vorms & Kleure vir Kinders Ingesluit is ses, vyf en agt kante
By Amber Richards, Liezl Dreyer. 2014
Dankie dat julle vir die jong kinders in julle lewens lees. As ouma en ma, het ek agter gekom ek…
leer kinders van basiese vorms en kleure. Ek is nie seker hoekom ek net daar gestop het nie, maar dit lyk maar soos 'n algemene verskynsel.Laguns Die Eensame Meermin
By Dan Alatorre, Petro Ebersohn. 2015
'n Heerlike prenteboek met oulike sketsies. Laguna die Eensame Meermin vertel die verhaal van 'n eensame. jong meermin wat aan…
'n manier moet dink om gestrande seerowers te red. Deur ander te help, maak sy nuwe vriende.Ideaal vir ouers om aan voorskoolse kinders voor te lees, of vir kinders wat 'n bietjie ouer is, om aan hulle ouers voor te lees! Dit sluit voorstelle in vir ouers om lees pret te maak vir hulle kinders.Die Geheim
By Katrina Bowlin-Mackenzie, Leonie van der Wath. 2017
Blouen Eiland
By Katrina Bowlin-Mackenzie, Corlia Jones. 2016
‘n Ras van blou mense woon op ‘n eiland, hulle hou nie van mense van ander kleure nie. Hierdie boek…
leer dat alle mense is die moeite werd om lief te hê. Baie kleurvolle illustrasies.Die Avonture van Knypie Krap en Ramon D'Escargot
By Dan Alatorre, Petro Ebersöhn. 2015
'n Klein dogtertjie gaan saam met haar gesin strand toe waar sy vriende maak met 'n krappie en sy maats.…
Alles gaan goed totdat 'n klein vreemdeling na 'n storm op die strand uitspoel en sy besluit om saam met haar vriende te probeer om hom weer terug te kry by sy huis - in Frankryk! Geniet hierdie volkleur, geïllustreerde kinderboek saam met jou kind! Ideaal om vir jou kleuter voor te lees, of vir die wat bietjie ouer is om vir jou te lees!Die Rook wat Donder
By Liezl Dreyer, Paul Zunckel. 2016
Piet en Peggy, saam met hulle baba dogter, Heather, staan op die punt om 'n gas te kry by hulle…
safarikamp huis ... Die versorging van hulle vriende se dogter vir 'n paar dae sal maklik wees. Piet, die grof en harde safari eienaar, het Oom Piet geword vir die klein Debi van die dag af wat hy haar veilig uit die wrak van die vliegtuig gebring het waarin haar ouers verongeluk het. Terwyl die donderweer rol oor die Afrika hemelruim, en 'n waarskuwing stuur aan diegene wat sou omgee om ag te slaan op die magtige Zambezirivier wat vorentoe beweeg soos 'n stootskraper, met niks om dit terug te hou nie ... Kan Piet die kind red van die woedende waters van die magtige Zambezi voordat sy oor die valle stort met die tuimelende waters en bose rotse onder?Destiny En Faith gaan na die Tweelingsentrum Akademie
By Teddy Rose O'Malley, Liezl Dreyer. 2015
Destiny en Faith gaan na graad twee in 'n skool vir tweelinge. Hulle maak vyande en vriende en hulle moet…
instaan waar vriende uitval. Dit is egter die minste van hulle probleme. Toe die hoof 'n plan het om al die tweelinge te dwing om dieselfde aan te trek, het Destiny en Faith op hulle regte gestaan. Daar gaan moeilikheid wees - dubbeld.'n Feë verhaal
By Katrina Bowlin-Mackenzie, Liezl Dreyer. 2015
Aur
By T. M. Bilderback, Edwin Marian Badea. 2014
Un om ciudat folose te muzica pentru a transforma femeile n aur Dou fete din…
California sunt de acord s mearg n excursie cu un b iat pe care l-au nt lnit ntr-un bar B iatul are un talent deosebit i speran a de via a a fetelor scade n mod nea teptat Aceast poveste tulbur toare de TM Bilderback d un raspuns la ntrebarea Care este secretul nfrico tor al Aur -uluiJurnalul Juliei Jones - Cea Mai Proastă Zi Din Viața Mea
By Katrina Kahler, Corina Gîțu. 2015
Descrierea cărții: Julia așteaptă cu nerăbdare sosirea celei mai captivante zile ale anului. Imediat ce începe numărătoarea inversă, lumea ei…
se umple de noi prietenii și surprize, mai ales atunci când o fată foarte drăguță se alătură, neașteptat, clasei ei și ele devin foarte bune prietene. Pe lângă toate acestea, cel mai drăguț băiat din școală devine dintr-o dată parte a grupului lor și Julia așteaptă cu nerăbdare ocazia specială pe care ei au puso la cale. Dar, fără nicio avertizare, evenimentele care încep să se desfășoare nu sunt deloc cum Julia își imagina. E cumva vorba despre un agresor printre ei? Oare o înconjoară agresivitatea? Ce îi este sortit Juliei și care va fi rezultatul celei mai proaste zile din viața ei? Cu siguranță îți va plăcea prima carte din seria Julia Jones. Acțiunea se desfășoară cu pași rapizi și e plină de suspans și te va captiva de la început până la sfârșit. O carte minunată pentru fetițele între 9 și12 ani.Oupa is hemel toe
By Amber Richards, Madelyn Coetzee. 2015
Voorwoord aan volwassenes wat vir kinders lees Hierdie e-boek is geskryf van uit 'n Christelike perspektief, wat bedoel word om…
aan jong kinders gelees word, of enige ander ouderdom as die boek hulle kan help om die afsterwe van 'n geliefde te verwerk. Die boek was spesifiek geskryf om 'n slim 2 jarige seuntjie te help wat sy oupa amper elke dag gesien het. Hy het 'n verduideliking nodig gehad waarheen sy oupa gegaan het. Die verbalisering van die verduideliking in 'n boek kan moeilik wees vir verskeie redes: Die konteks is vir jong kinders wat op 'n konkrete wyse dink Die onderwerp is kompleks Dit is belangrik om nie 'n vrees te ontwikkel nie Gevoelens van hartseer moet bekragtig word, terwyl hoop uitgebeeld word Sommige van die besonderhede in hierdie boek is spesifiek vir sy oupa, soos die gebruik van 'n kierie, waarmee die klein seuntjie gespeel het. As jy die boek aan 'n jong kind lees voeg asseblief enige persoonlike besonderhede by sodat die boek meer persoonlik is in elke unieke situasie. Paar voorbeelde volg: Wat het die kind die geliefde genoem? Die konsep kan op toepassing wees van enige geliefde wat afgesterwe het. Wat was die geliefde se liggaamlike beperkings wat hul hemelse liggaam nie sal he nie? Miskien was dit brille, 'n rolstoel, gehoor apparate of iets soort gelyk. Is daar iets uniek en ouderdom-gepas wat jy graag wil byvoeg oor hoe die geliefde dood is Hier is 'n paar voorstelle om die e-boek te gebruik: Lees dit deur en identifiseer areas waar jy dit 'n persoonlike storie kan maak voordat jy dit aan 'n kind lees. Besluit hoe jy hierdie storie gaan gebruik As gevolg van die feit dat die onderwerp kompleks en baie emosioneel is, en dat dit aan 'n kind gelees word, was dit belangrik om die boek kort te hou. Moenie meer informasie aan die kind gee as wat versoek word nie. As volwassenes het onsDie Golwe
By Jen Minkman, Petro Ebersohn. 2014
My eerste herinnering aan my oupa is van 'n oomblik wat ons gedeel het. Ek sit op sy knie en…
kyk uit oor die hawe. Oupa rook 'n pyp. "Kyk, Walt, daar is ons skepe. En eendag gaan daar een wat selfs mooier is, op die horison verskyn. 'n Magtige skip wat ons almal gaan kom haal." "Waarheen, Oupa?" vra ek nuuskierig. Hy bly stil. "Niemand weet presies nie," sê hy uiteindelik. "Maar dit maak nie dat dit minder fantasties is nie. Eendag gaan daardie skip inkom. En Annabelle sal op die voordek staan met ope arms om ons aanboord te verwelkom." Die godin met die swart hare wat in die wind waai, soos uitgebeeld teen die grootste muur in ons tempel. "Hoekom vaar ons nie self na haar toe nie?" wil ek weet. "Omdat sy belowe het sy sal kom," antwoord Oupa. "En ons maak staat op daardie belofte. Dit is net die Ongelowiges wat dink hulle kan alles self doen. Hulle glo glad nie in die godin nie." Walt woon in Hoophawe, 'n eilandgemeenskap wat hulle vertroue plaas in redding van die anderkant van die see af. Die dorpsmense wag geduldig, bou skepe om uit te vaar om hulle godin te verwelkom, en besoek elke week vroom die tempel. Gruwelstories omtrent die Ongelowiges wat aan die anderkant van Tresco woon, word vertel om hulle kinders bang te maak. Maar alles is nie soos dit lyk nie. Walt het vrae wat niemand kan beantwoord nie, en wanneer sy beste vriend en neef, Yorrick, in 'n ongeluk sterf, grawe hy dieper om die waarheid uit te vind omtrent die oorsprong van die Hoophawegemeenskap... en die geheime van die tempel. Keer terug na die wêreld van Die Eiland, en ontdek hoe Walt se lewe was voor en nadat hy Leia ontmoet het!Geagte Skrywer
By Matthew W. Grant, Petro Ebersohn. 2014
Wees 'n getuie van hoe James Walek tot raserny gedryf word wanneer hy as gevolg van 'n huwelik wat besig…
is om op die rotse te loop en 'n skryfloopbaan wat tot stilstand gekom het, deur een te veel van daardie beledigende "Geagte Skrywer"-briewe van afkeur van 'n uitgewer, oor die rand van wanhoop gestoot word.Die Prinses En Die Dolfyn
By Dan Alatorre, Petro Ebersohn. 2015
"Die Prinses en die Dolfyn" is 'n vermaaklike prenteboekie met oulike sketsies vir kinders. Dit vertel die storie van 'n…
pragtige, klein prinsessie met 'n baie spesiale opgestopte diertjie wat sy iewers in die kasteel laat wegraak. Met behulp van haar ouers (die koning en koningin) en die gesin se hond, sit hulle 'n soektog op tou daarna.Kinders geniet 'n prettige bangmaakstorie terwyl hulle ontdek dat volharding, vindingrykheid en samewerking belangrik is. 'n Klein prinsessie in jou huis mag dalk 'n ding of twee leer oor speelgoed wat gebêre moet word, en miskien iets oor verantwoordelikheid ook!'n Goeie storie vir ouers om aan hulle voorskoolse kinders voor te lees, of vir kinders wat 'n bietjie ouer is om vir hulle ouers te lees!Sânge Bun
By Edwin Marian Badea, Lorenzo Crescentini. 2014
Ce secrete sunt ascunse între zidurile de la L1M4, institutul de cercetare care încearcă să salveze rasa umană pusă in…
pericol de răspândirea unei epidemii devastatoare? Cine este Dr. Masott? Între maimuțe antropomorfe și viruși înfometați, un băiat se pregătește să susțină cel mai important interviu din viața sa. Povestire clasificată pe locul al doilea la Premiul National pentru literatura stiințifico-fantastică "Kataris".Aga verloor sy strepe
By Francois Keyser, Elrika Keyser. 2016
Welkom in die wereld van "Die Woudties" "Die Woudties" is 'n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van…
5 dieremaats. Elke boek in "Die Woudties" reeks is geskryf met 'n les vir jong lesers om te leer. Die les in hierdie boek is dat ons altyd eerlik moet wees. In hierdie boek verloor Aga, die tier sy strepe- of doen hy? Kuier saam met die dieremaats terwyl hulle na Aga se verlore strepe soek en leer dat dit altyd beter is om die waarheid te praat. Francois se oudste dogter was sy inspirasie om "Die Woudties" te skryf. "Die Woudties" is oorspronklik in Engels geskryf en staan in Engels bekend as "The Junglies". Vir meer inligting oor "The Junglies" en Francois besoek asseblief http://www.thejunglies.com of gaan kyk na " The Junglies" se bladsy op FaceBook by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.Secretele Din Slaters Falls
By Matthew W. Grant, Cristina Radu. 2014
Sex,păcate și scandal într-un orășel din New England.Împletind umorul și misterul Nevestelor Disperate cu drama și romantismul din Zile din…
Viața Noastră de-a lungul întregului roman, Matthew W.Grant insuflă o nouă viață genului de romane tip telenovelă despre viața din micile orașe americane.De la moștenitoarea Nancy Harrison care luptă contra manipulărilor și obstacolelor puternicei sale familii, continuându-și relația cu mecanicul Roy Trembley, la Melinda Rollins, fiica pastorului care îl înșeală pe logodnicul milionar...De la bătrâna nebună ce nutrește o ură veche, la tânăra fată care rămâne însărcinată, nemăritată și încurcată cu un playboy căruia îi e frică să-și asume responsabilități...Sunteți invitați în inimile, sufletele și dormitoarele locuitorilor din Slaters Falls unde familii cu avere și condiție socială diferite își surprind viețile întrepătrunse de sex, păcat, scandal și secrete. Citind acest roman., vă veţi duce cu gândul şi la serialul de mare succes Twin Peaks.Nu vă lăsaţi amăgiţi de atmosfera paşnică a micilor oraşe de provincie.Nimic nu este aşa cum pare la prima vedereÎn mulțimea de personaje, ca de exemplu, băgăreți plini de ură, parveniți ambițioși, matahale dezgustătoare, târfe intrigante, polițiști corupți și criminali uneltitori, câțiva reușesc în mod surprinzător să se schimbe în bine. Secretele din Slaters Falls este o telenovelă clasică ce abordează subiecte controversate cum ar fi avortul, rasismul și abuzul de droguri.Naufragiul Lui Edmund Fitzgerald
By T. M. Bilderback, Edwin Marian Badea. 2015
În urma accidentul nuclear de la Fukushima, echipajul unui vas de pescuit se confruntă cu un monstru imens pe mare.…
David Rudolph și Jacky Baker sunt doi dintre cei mai buni pescari comerciali de pe coasta Oregonului. Cei doi bărbați au noroc și se îmbarcă la bordul vasului de pescuit de două sute douăzeci de picioare, Edmund Fitzgerald II. Cu un echipaj de zece membri, vasul navighează prin apele radioactive din Pacific, care au fost aduse de curenții din zona accidentul nuclear de la Fukushima din Japonia. Folosind cele mai noi și mai sensibile contoare Geiger disponibile pentru utilizare subacvatică, căpitanul lui Fitzgerald II este decis ca întreaga sa captură să fie sigură pentru consumul uman. După o zi plină de capturi bune, însă, vasul și echipajul întâlnesc ceva ce nu se așteptau. Ceva în apă. Ceva mare. Inspirându-se dintr-un cântec de succes, T.M. Bilderback oferă cititorilor o povestire palpitantă și tulburătoare in același timp.