Title search results
Showing 1 - 6 of 6 items
'Hoe om Jou Hond ‘n Werklike Hond se Lewe te Gee - en hom jou daarvoor te laat liefhê.' is…
die volledige handboek oor kies, koop, verbinding met 'n hond bou en vir hom sorg, geskryf deur 'n honde-eienaar wat so passievol oor honde is dat sy vrou seker is dat hy 'n hond was in sy laaste lewe! Owen Jones het sy lewe gedeel met honde sedert die eerste dag van sy lewe. Hy ken hulle so goed dat hy is seker dat hy hulle grappies kan vertel! Dit is 'n moet lees!Tots som la Greta: Un manifest per a salvar el planeta
By Valentina Gianella. 2019
Tots som la Greta, i només nosaltres podem salvar el planeta. Què és el canvi climàtic?L'hem causat nosaltres?Quines conseqüències té?Som…
a temps de solucionar-ho? Amb tot just setze anys, la Greta no solament s'ha fet aquestes preguntes, sinó que ha aconseguit mobilitzar milions de joves d'arreu del món per protegir el nostre planeta i projectar un futur ple d'esperança. Si les seves idees et resulten inspiradores, ara és el moment d'unir-te a la missió més important de la nostra història: salvar el planeta del canvi climàtic.Alles Oor Perde
By Linda M. Henderson. 2020
Hierdie boek is geskryf vir kinders wat lief is vir perde, en wat graag soveel as moontlik oor hulle wil…
leer. Dit deel interessante feite oor baie soorte perde, waar hulle gevind word, wat hulle graag eet, ens. Sal daar perde in die Hemel wees? Die antwoorde word gevind in "Alles oor perde." As jy lief is, vir perde sal jy hierdie boek wil lees!Leer Jou Honde Ken (Vir Kinders)
By Amber Richards. 2020
Hierdie is ‘n boek wat handel oor die veskillende honde rasse. Dit is ‘n e-boek vir jong kinders wat in…
honde belangstel. Tussen die ouderdomme van 3 en 4 jaar is kinders geneig om die grammatikale reëls van hulle taal te oorveralgemeen. Hulle is geneig om voorwerpe met dieselfde eienskappe as dieselfde voorwerp te klassifiseer. Hierdie boek sal kinders help om te verstaan dat verskillende tipe honde, verkillende rasname het! Die boek bevat 21 verskillende foto's van bekende, sowel as meer onbekende honde rasse. Hierdie is ‘n prettige en leersame boek vir ouers om vir hulle vroeë lesers te lees, of selfs vir jong kinders om self te lees. Hierdie boek kan maklik 'n gesinsgunsteling word. Berei Berei julle snaakste en beste hondgeluide voor!Natuurlike Gesonde Troeteldiere - ‘n Inleidings Gids tot Naturopatie vir Honde En Katte
By Julie Massoni, Vertaal deur Adri de Necker. 2017
Natuurlike Gesonde Troeteldiere is ‘n inleidings gids tot naturopatie vir honde en katte en sluit inligting in oor ‘n natuurlike…
dieet, voedings aanvullings om jou dier se gesondheid te verbeter asook inligting oor die gebruik van kruie, homeopatie en blom ekstrakte om te help met gesondheid en welstand. Natuurlike alternatiewe vir vlooie, ontwurming, antibiotikas en pyn verligting. Sluit ook inligting in oor die voer van ‘n vegetariese dieet vir honde. Geskryf deur ‘n gekwalifiseerde dier naturopaat wat al duisende diere gehelp het wat ‘n reeks van akuut en chroniese gesondheids toestande het. As jy daarvan sal hou om meer te weet oor die gebruik van natuurlike terapie en hoe om baie gesondheids probleme te vermy, dan is hierdie boek ‘n goeie verwysing.Manifest animalista: La causa animal com a camí per a un nou humanisme
By Corine Pelluchon. 1776
La violència contra els animals és un atac directe a la nostra humanitat. Això demostra Corine Pelluchon en aquest breu,…
pragmàtic, i controvertit assaig que suposa una contribució radical a l'ètica i la filosofia política. Lluitar contra el maltractament animal és rebel·lar-se contra una societat basada en l'explotació, i per això la causa animalista és una qüestió política major que ens concerneix a tots, més enllà d'ideologies o conflictes d'interessos. Amb un estil viu, persuasiu i inspirador, l'autora proposa un camí possible i factible per portar aquest debat a l'esfera política amb tanta claredat i urgència com sigui possible. Ressenyes:«Corine Pelluchon ho explica tot absolutament bé en tot just un centenar de pàgines: per ser una alternativa vàlida, és imprescindible polititzar la causa animal.»Luce Lapin, Charlie Hebdo «L'objectiu principal de l'autora està completament assolit en aquest Manifest animalista: dóna al lector les claus que li permetran ampliar el radi d'acció de l'humanisme als animals.»Philippe Douroux, Libération «Una perspectiva bella i ambiciosa.»Isabelle Gravillon, Femme Majuscule «Un llibre d'intervenció política, tan compromès com lúcid.»Robert Jules, La Tribune «Una de les moltes i grans qualitats d'aquest Manifest animalista és que, en tot moment, el seu projecte està exposat de manera perfectament creïble i realitzable. Precisament per això, l'autora no es fa cap il·lusió sobre la dificultat que suposa introduir la qüestió animal en el debat polític.»Hicham-Stéphane Afeissa, Non Fiction