Service Alert
Website maintenance April 24 10pm ET
On Wednesday April 24 at 10pm ET the CELA website will be unavailable for about 15 minutes for planned maintenance.
On Wednesday April 24 at 10pm ET the CELA website will be unavailable for about 15 minutes for planned maintenance.
Showing 181 - 200 of 236 items
Megan se Kersfees 'n Geesgids, 'n Spooktier en Een Skrikwekkende Ma! Megan en haar vriendin, Jane, is mal oor Kersfees,…
maar hierdie jaar wil hulle iets onvergeetliks doen. Dit is Kerstyd, en dit beteken skoolvakansie is naby, maar Megan is nog nie te gretig om skool klaar te maak nie! Die laaste dag van Kerskwartaal is een van haar gunstelinge van die skooljaar. Megan begin egter dink oor hoe sy hierdie jaar anders kan maak as al die ander, en so bespreek dit met haar beste vriendin, Jane. Hulle kom met 'n goeie idee vorendag om hul Kersfees spesiaal te maak en terselfdertyd 'n paar minder bevoorregte plaaslike mense te help. Kersfees gaan goed, maar Megan leer baie oor hoe ander dit moet ervaar, en vind ook 'n paar waarhede uit haar Geesgids, Wacinhinsha. Alles in aanmerking geneem, is dit 'n onvergeetlike en leersame ervaring vir albei meisies.By Edward Hendriks, Adri De Necker. 2017
Moeg en teleurgesteld oor die lewe probeer Janne om in die bad te ontspan Een-en-veertig jaar Wonend in…
n klein woonstelletjie Verlate deur haar vrien Die bliksem Haar bene is slap daar is te veel grys in haar hare Om nie van die plooi op haar gesig te praat nie Te oud om nog kinders te kon h Wat als gegee sou word om die horlosie te kon terug draai Om die lewe n ander wending te laan neem Soms net soms kom wense waar Sien jy die stortputjie waardeur die water in die afvoer kolk Konsentreer jy op die beweging van die water Gee jouself voor en laat jouself meevoer na die badkamers van jou verlede Maar pasop vir wat jy doen Jou keuses kan verreikende gevolge hBy Amber Richards, Madelyn Coetzee. 2015
Vir kinders is die hele wereld 'n onweerstaanbare speelgrond wat smeek om pret te he. In die verblywende kindersboek, die…
wereld is my drom, is die pret dat Hudson dromme speel. Elke onderwerp wat jy kan opnoem kan Hudson in 'n drom verander en dit ongelooflik laat klink. Dit is baie mooi uitgebeeld met waterkleur, dit inspireer kinders om kreatief te wees met gewone voorwerpe om hul. Wag net en kyk wat doen hy met sy tuisgemaakte dromme! Dit mag dalk die konsert van die eeu wees of op eindig as 'n paar kloppende hoofpyne. Dit maak nie saak wat die uitkomste is nie, dit gaan pret wees.By Bernard Levine, Jacques Klopper. 2018
Hallo Meisies en Seuns, ek is Tommy die speelgoed maker. Ek het baie snaakse stories om jou te vertel. Kom…
binne in my speelgoed fabriek en sien al die opwindende speelgoed wat ek het.By Amber Richards, Adri De Necker. 2018
Maak die beste eerste prys koeke in jou eie huis vir familie en vriende. Gepak met opregte, tuis-styl resepte wat…
jou smaaksintuie sal tuit en perfek uitdraai elke keer. Die Basaar Bloulint Wen Kookboeke sal ‘n nuwe noodsaaklikheid in jou resep versameling wees. Elke resep in bymekaar gemaak vanaf bloulint of grand prys wenners by land- en staats basare regoor die land. Hulle het die beoordelaars beïndruk; nou gaan hulle jou vriende beïndruk! Daar is meer as 50 heerlike resepte in hierdie boek met kenmerkende koeke wat verseker ‘n gunsteling sal wees. Probeer hierdie koek resepte, wat dalk net kan uitdraai en ‘n familie gunsteling word, en iets waarop jy trots sal wees om na ‘n kuier of ander byeenkomste te vat. Wees egter versigtig, jy word dalk net ‘geken’ vir jou spesiale koek. Daar is kolwyntjies, rongkoeke, koffie koeke, en vele meer om te ontdek. As jy ‘n koek vir ‘n basaar kompetisie wil inskryf, oorweeg dit om een van die koek resepte te gebruik. Versamel al die kookboeke in hierdie reeks vir regte goeie kos. Vanaf pasteie na slaaie; lekkers tot kookpotte; en koekies tot hoofgeregte, jy kan nou kook soos ‘n bloulint pryswenner! Hierdie is die tweede boek in die reeks, kry nou joune.By Francois Keyser, Elrika Keyser. 2016
Welkom in die wereld van "Die Woudties" "Die Woudties" is 'n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van…
5 dieremaats. "Die Woudties" boeke is elk een geskryf met 'n les vir jong lesers om te leer. Die les in hierdie boek is dat ons moet seker maak van ons feite in plaas van om afleidings te maak. In hierdie boek beplan die diere maats vir Mullie die kameelperd 'n verrassings partytjie. Beplan saam met die maats terwyl hulle onderling konkel en Mullie van geen sout of water weet nie. Francois se oudste dogter was sy inspirasie om "The Junglies" te skryf. "Die Woudties" is oorspronklik in Engels geskryf en staan in Engels bekend as "The Junglies". Vir meer inligting oor "The Junglies" en Francois besoek asseblief http://www.thejunglies.com of gaan kyk na " The Junglies" se bladsy op FaceBook by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.By Francois Keyser, Elrika Keyser. 2016
Welkom in die wereld van "Die Woudties" "Die Woudties" is 'n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van…
5 dieremaats. In hierdie boek sit Abbit die hasie in 'n boom vas. Sal die dieremaats hom kan red? Deel in hulle planne om Abbit uit te kry uit die boom uit. Francois se oudste dogter was sy inspirasie om "The Junglies" te skryf. Vir meer inligting oor "The Junglies" en Francois besoek asseblief http://www.francoiskeyser.weebly.com of gaan kyk na " The Junglies" se bladsy op FaceBook by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.By Siyavula.
By Siyavula.
By Siyavula.
By Siyavula.
By Siyavula.
By Siyavula.
By Siyavula.
By Siyavula.
By Siyavula.
By Siyavula.
By Siyavula.
By Siyavula.
By Siyavula.